Kruin is 30
Kom kuier saam en vier ons gemeente se 30ste verjaarsdag Bring asseblief eie drinkgoed en glase.
Kom kuier saam en vier ons gemeente se 30ste verjaarsdag Bring asseblief eie drinkgoed en glase.
(Geen onder 14 – Taal) Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (geriefikheidshalwe) sekere dinge te beginvergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WL onthou nie. En die wat ons WL onthou, krymos mettertyd allerhande “versierinkies” by. ‘n Halwe waarheid in die 50’s, word ‘n voldongefeit 50 jr later. ‘n Wolhaarstorie…
Gelukstrekking 2026Die Kruin gelukstekking het al ‘n gevestigde instelling in ons gemeente geword.Vanjaar hanteer ons dit ietwat anders. Daar is 3 pryse waaruit die 3 wenners kan kies.• 7 nagte by Kleinbrak rivier naby Mosselbaai.• Naweek in ’n Wildreservaat (besonderhede sal deurgegee word)• Slagskaap Om in aanmerking te kom vir die pryse moet jy die…
Spyskaart:Kaaswors rol (cheese griller) – R40 elkJaffels – R30 elk – Maalvleis of Hoender MayoNagereg R20 elk Koeldrank/ Water/ Tee en koffie sal te koop aangebied word.
25 Julie om 18:00 vir 18:30 Koste: R150 volw en kinders o/12 R80 Ete: Gevulde pannekoek en groenslaai Nagereg: Appeltert Bring asb eie drinkgoed en glase