Kruin bied aan Ouma en die ou Koeie op Woensdag 20 Mei om 19:00
(Geen onder 14 – Taal) Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (geriefikheidshalwe) sekere dinge te beginvergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WL onthou nie. En die wat ons WL onthou, krymos mettertyd allerhande “versierinkies” by. ‘n Halwe waarheid in die 50’s, word ‘n voldongefeit 50 jr later. ‘n Wolhaarstorie…
